Tutorwerk - Studente Akademiese Ontwikkeling en Ondersteuning

Oorsig

Tutoriale is 'n belangrike pedagogiese hulpmiddel wat deur dosente gebruik word om diepgaande leer van 'n gegewe onderwerp in 'n kleingroepomgewing vas te lê.  

Wat is 'n tutor?

‘n Tutor is 'n opgeleide senior student wat dieselfde kwalifikasie bestudeer het waarmee die student tans besig is.  Tutors kan daarom as vakkenners beskou word wat studente ondersteun om akademies te presteer.

Wat is 'n tutoriaal?

‘n Tutoriaal is die onderrig wat 'n universiteitstutor aan 'n individu of 'n klein groepie studente gee. Bywoning van tutoriale is verpligtend en verleen aan studente die geleentheid om vrae te stel, in hul eie woorde te verduidelik wat geleer is, aan aktiwiteite deel te neem en te kyk na komende opdragte, toetse en eksamens.

 

 

Media

 

Program Koördineerders 

Mahikengkampus

  
 
Lucky Bogatsu
 +27 (0)18 389 2974
Gebou A3, kantoor G88

Potchefstroomkampus

        
 
Sonja van der Westhuizen
+ 27 (0)18 299 2134
Gebou E8, Kantoor 136

Vanderbijlparkkampus

        
 
Diné du Preez
+ 27(0)16 910 3311
Gebou 13, Kantoor SV309