Instandhoudingversoek

Fasiliteite: Versoek om Instandhouding en Verwante Dienste

Die Fasiliteitedepartement is verantwoordelik vir verskeie instandhoudings- en verwante fasiliteitsbestuursdienste op al die kampusse van die NWU. Sulke dienste sluit die instandhouding van infrastruktuurdienste, geboue, sowel as elektriese en meganiese toerusting in. Daarbenewens sluit die departement se dienste ook plaagbestryding, instandhouding van terreinuitleg, karweidienste, en vullisverwydering in.

Studentewonings, Personeelbehuising of Sakeondernemings

Die Fasiliteitedepartement lewer nie bedryfsfasiliteit-bestuursdienste aan geboue en persele wat aan Sakeondernemingsontwikkeling toegewys is nie. Skakel asb. met u kampusbestuurder vir Sakeondernemingontwikkeling vir verdere inligting.

 

Inligtingstegnologie en Elektroniese Dienste

Neem Kennis: Die Fasiliteitedepartement verskaf nie operasionele dienste met betrekking tot die instandhouding van elektroniese toerusting soos netwerkstelsels, toegangsbeheerstelsels, oudiovisuele toerusting, alarmstelsels, ens nie. Skakel asb. met die IT Department vir verder inligting.

 

Akademiese en Ondersteuningsfasiliteitsdienste

Versoek om Dringende en Roetinefasiliteitsdienste

Die Fasiliteitedepartement sal teen 2019 'n geïntegreerde diensversoekstelsel bekendstel.  Instussen word daar versoek dat u van die stelsels wat hisories op die kampusse ontplooi is, gebruik maak, of u diensversoek na die oproepsentrums e-pos:

Potchefstroomkampus
Versoekstelsel

Mahikengkampus
elizabeth.rantlhane@nwu.ac.za

Vanderbijlparkkampus
Tech-Help-stelsel

 

Diensklagtes:

Elektries & Meganies
hendrik.esterhuizen@nwu.ac.za

Bouwerk, Skoonmaak, ens.
bethuel.ngakane@nwu.ac.za

 

 

Fasiliteite: Versoek vir Nooddienste

Hierdie versoeke verwys na herstelwerk wat noodsaaklik is vir die behoud van lewe en veiligheid, of vir die voorkoming van uitgebreide skade aan 'n gebou en om infrastruktuurdienste tot 'n groot deel van die fasiliteit te herstel.

Noodnommers (kantoorure):
Potchefstroomkampus
018 299 4230/2823

Mahikengkampus
018 389 2037/2570

Vanderbijlparkkampus
016 910 3144/3147/8

 

Noodnommers (na-ure):

Potchefstroomkampus
018 299 2211/2215

Mahikengkampus
018 389 2167/2335

Vanderbijlparkkampus
016 910 3339