Die gesondheidsentrum is 'n primêre gesondheidsorgseenheid wat noodsaaklike gesondheidsorgdienste aan studente, personeel en besoekers van die NWU bied.
Mahikeng Kampus
Gebou B6
Maandag tot Vrydag: 08:00-16:30
Konsultasies vanaf: 08:30-16:30
Potchefstroom Kampus
Gebou E16, Jooste Straat, Hoof Kampus
Maandag tot Donderdag: 08:30-16:15
Vrydag: 08:30-13:00
Konsultasies:
Maandag tot Vrydag: 08:30-16:00
Vrydag: 08:30-13:00
Vanderbijlpark Kampus
Gebou 25, Hendrik van Eck Boulevard
Maandag tot Vrydag: 08:30-16:00
Konsultasies vanaf: 08:30-16:00