Onderrig en leer-konferensies

Die SOL bied die jaarlikse Onderrig en Leer-konferensie (O&L-konferensie) (voorheen Kampusseminaar) in Junie aan. Die O&L-konferensie is ’n konferensie vir algemene onderrig en leer in hoër onderwys, en werkswinkels en aanbiedings is op ’n multidissiplinêre gehoor gemik. Akademiese personeel van die NWU word uitgenooi om hierdie interaktiewe tweedaggeleentheid by te woon (geen konferensiegeld nie). Die jaarlikse tema kom van die nasionale veldtog vir onderrig en leer, asook tendense in hoër onderwys.

Onderrig en leer-konferensie 2018

Agtste O&L-konferensie 2018

Tema:  Aanvaarding van institusionele verandering: responsiwiteit, samewerking en sukses

Datum:  29–31 Mei 2018

Lokaal:  The Roots, Potchefstroom
Pre-werkswinkelaanbieder:  Me Brenda Mallinson, OOH Afrika, Leertegnologieë en OOH-konsultant oor “Academic Professional Development in a Digital Age: Exploring Aspects of Digital Fluency for Blended Teaching and Learning”
 Hoofspreker 1:  Dr Wayne Mackintosh, stigtingsdirekteur van die OOH Stigting en die UNESCO, Statebond van Leer en ICDE-voorsitter by Otago Polytechnic en die stigting oor “The OERu:From Vision to Reality”.
 Hoofspreker 2:  Dr Tony Mays, Bestuurder: Eenheid vir Afstandsonderrig Universiteit van Pretoria (Groenkloof) oor “Curriculum Transformation: Taking Time to Design”.
 Hoofspreker 3:  Prof Paul Prinsloo, Navorsingsprofessor in Oop Afstandleer (OAL), Kollege vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Unisa oor “Faculty as Quantified, Measured and Tried: The Lure of the Red Shoes”.
 Aanlynregistrasieskakel:  Gesluit

View the programme here.

 

Onderrig en leer-konferensie 2017

 

Sewende O&L-konferensie 2017

Tema:  Going Places: Let’s Invent the Future
Datum:  6 en 7 Junie 2017
Lokaal:  Riverside Sun, Vanderbijlpark
Hoofspreker dag 1:  Prof Paul Prinsloo, Navorsingsprofessor in Oop Afstandleer (OAL), Kollege vir Ekonomiese en Bestuurwetenskappe, Unisa oor “Curriculum-as-contested-space”.
 Hoofspreker dag 2:  Mnr Willie Maritz, stigter en besturende direkteur, Kalleo People Group oor “The Death of the Course”.
 Aanlynregistrasieskakel:  Gesluit

Foto’s van die dag

 

Keynote 1: Prof Paul Prinsloo - click here for the presentation

 

Keynote 2: Mr Willie Maritz - click here for the presentation

 

Dr Manuela Fernandes-Martins
Teaching/Learning Adviser
+ 27(0) 16 910 3315
Building13, Room SL307