Navorsingondersteuning

Fokus en Verantwoordelikhede

Die algemene strategieverklaring van die departement is:

  • Om ʼn instaatstellende omgewing vir hoëgehaltenavorsing te skep
  • Om uit te blink in die verskaffing van ondersteuning ten einde navorsingskapasiteit te ontwikkel
  • Om navorsingsondersteuningsprosesse te stroomlyn en te standaardiseer om die gehalte van navorsing te verbeter
  • Om ondersteuning te bied ten einde uitnemendheid en sigbaarheid van navorsers en navorsingsprogramme te verbeter

 

Ons fokus vir 2022 is op:

  • Navorsingsontwikkeling
  • Bestuur van Navorsingsfondse
  • Projekte en Navorsingsinligtingsbestuur
  • Navorsingsetiek en Integriteit
  • Bestuur van Inligting oor Navorsingsuitsette
  • Kwaliteitverbetering van Navorsing
  • Navorsingsuitnemendheid en -sigbaarheid

Bydrae tot NWU Jaarlikse Prestasieplan 2022

Doelwit 2: Bou navorsing en innovasie uit met ʼn strategiese fokus op globalisering met ʼn groot impak. Die implementering van hierdie doelwit sal bereik word deur:

  • Verbetering van navorsingsproduktiwiteit deur navorsingsuitnemendheid en globale leierskap
  • Implementering van die gevorderdegraad-verbeteringsplan om die deurvloeisyfer van M- en D-studente te verbeter.
  • Die skep en instandhouding van ʼn bevorderlike, volhoubare en ondersteunende omgewing ter bevordering van navorsingsuitnemendheid.

Doelwit 3: Integreer en belyn gemeenskapsbetrokkenheid met onderrig-leer en navorsing om ʼn kultuur van aktiewe burgerskap te ontwikkel

  • Bevorder die Vakkundigheid van Betrokkenheid: Gemeenskapsbetrokkenheid, Betrokke OL en Betrokke navorsing

 

Ons beplan om daartoe by te dra om die volgende risiko’s teë te werk:

  • Risiko 3 – Nagraadse studente;
  • Risiko 43 – Digitale besigheidstrategie;
  • Risiko 28 – Besigheidsprosesse;
  • Risiko 8 – Internasionalisering;
  • Risiko 2 – Studenteskuld;
  • Risiko 17: Akademiese integriteit

Ons fokus vir 2022 is op:

Navorsingsontwikkeling

 

Fokus (Relevante JPP-doelwit)

Program(me)/Projek(te)

Verantwoordelikheid

 

Kontak-persone

Navorsingsontwikkeling

JPP-doelwit 2.1, 2.2, 2.3
Risiko 3, 8, 2

 

  • Postdoktorale Genootskappe-program
  • DWT/RGN-internskapprogram
  • Universiteite Kapasiteitsontwikkelings-Program (UKOP) Beplanning enverslagdoening
  • UKOT Navorsingsleerstoele-ondersteuning
  • Verbetering van Navorsingsprofiele

 

MPE Meintjies

 

0182994856

  • Informele Navorsingsontwikkeling (bv. werkswinkels & opleidings)
  • Bevordering van Gevorderdegraad-kwalifikasies: Ontluikende Navorsers
  • UKOT Finansies: Uitbetalings en verslagdoening
Melvin Mothoa 0182994849
  • Navorsingsvaardighede en Opleidingsregister
  • Informele Akademiese Professionele Ontwikkeling: Kommunikasie en administrasie van werkswinkels en opleidings
  • Administratiewe ondersteuning vir ITNU-proses

Phathizwe Gwebu

 

0183892377

 

Bestuur van Navorsingsfondse

Fokus (Relevante JPP-doelwit)

Program(me)/Projek(te)

Verantwoordelikheid

Kontak-persone

Bestuur van Navorsingsfondse

JPP-doelwit 2.1, 2.2, 2.3
Risiko 3, 8, 2, 28

 

Pre-toekenningsbestuur

  • Bestuur van NNS-evaluering en -gradering (Pre-toekenningsproses alleenlik)
  • Bestuur van NNS, MNR & ander navorsingstoekenningsaansoeke
  • Kommunikasie van Navorsingsbefondsingsgeleenthede aan navorsers
  • Bestuur van Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoelinisiatief (SARChI) (Pre‐toekenningsproses alleenlik)
  • Inligting- en Opleidingsessies vir navorsers

Funanani Lavhelani

 

 

 

0182994789

  • Bestuur van NNS nagraadse befondsingsaansoeke (Pre-toekenningsproses alleenlik)
  • Kommunikasie van Navorsingsbefondsingsgeleenthede aan studente
  • Inligting- en Opleidingsessies vir studente
Boitumelo Mdluli 0182994892

Post-toekenningsbestuur

Verifiërings, Voldoeningsmonitering, Fondsoorplasings, Uitbetalings, Verwerking van eise en indiening aan befondsers, Herwinning van onbestede fondse, Finansiële verslagdoening, Oudits vir:

  • Toekenninghouer-toekennings
  • Toekenninghouer-gekoppelde beurse
  • Bloktoekennings
  • Alleenstaande Reistoekennings en Beurse (NNS & SKA)
  • Alleenstaande Postdoktorale Navorsingstoekennings en Beurse
  • SKA-studentereistoekennings en -beurse
  • Eksterne Ouditering
  • THUTUKA
  • Mediese Navorsingsraad (MNR)
  • NWU Postdoktorale befondsing
Johann Du Plessis 0182994854

Samestelling, aftekening en indiening van toekenningsdokumente (bv. voorwaardes van toekennings); Verwerking en indiening van vorderingsverslae vir:

  • Toekenninghouer-toekennings
  • Toekenninghouer-gekoppelde beurse
  • Bloktoekennings
  • Alleenstaande Reistoekennings en Beurse (NNS & SKA)
  • Alleenstaande Postdoktorale Navorsingstoekennings en Beurse
  • SKA-studentreistoekennings en -beurse
  • Eksterne Ouditering
  • THUTUKA

Betalings vir NWU Postdoks

Heide Goedhals

0182994855

 

Projekte en Navorsingsinligtingsbestuur

Fokus (Relevante JPP-doelwit)

Program(me)/Projek(te)

Verantwoordelikheid

Kontak-persone

Projekte en Navorsingsinligtings-bestuur

JPP-doelwit 2.1 & 2.3
Risiko 8, 43, 28

 

  • Navorsingsbefondsingsmeganismes
  • MERSETA-projek: Administratiewe Ondersteuning
  • Navorsingsprojekporte-feulje: Administratiewe Ondersteuning
  • Ondersteuning vir Generering van Inkomste uit Navorsing
  • Research Connect-toekenningstelsel: Ondersteuning vir toegang
  • Konferensieaanbiedingsvoorstelle: Administratiewe ondersteuning
  • Toekenning Skryfopleiding

Cora De Groot

 

0817405655

  • Navorsingsbefondsingsmeganismes
  • MERSETA-projek: Programbestuur
  • Navorsingsprojekporte-feulje: Programbestuur
  • Ondersteuning vir Generering van Inkomste uit Navorsing
  • Research Connect-toekenningstelsel: monitering en verslagdoening van gebruik
  • Konferensieaanbiedingsvoorstelle: Beplanning
  • Toekenning Skryfopleiding
Tinus Vorster 0836546549

 

Navorsingsetiek en Integriteit

Fokus (Relevante JPP-doelwit)

Program(me)/Projek(te)

Verantwoordelikheid

Kontak-persone

Navorsingsetiek en Integriteit

JPP-doelwit 2.1, 2.2, 2.3
Risiko 17, 3, 8, 43

 

  • Ontwikkeling van die Aanlyn Navorsingsetiek-aansoekstelsel
  • Ondersteuning vir NEK’s m.b.t. die Aanlyn
  • Navorsingsetiek-aansoekstelsel
  • Bestuur van die RDGC-aansoekproses
  • Navorsingsetiek- en integriteitsopleiding

Nkosinathi Machine

0182994849

  • Ondersteun aanlyn Navorsingsetiek-aansoeke
  • Verifiëring en ondersteuning m.b.t. die aanlyn Navorsingsetiek-aansoekstelsel
  • Verslagdoening oor etiekgoedkeurings
  • Administratiewe ondersteuning aan fakulteit-NEK’s
  • Administratiewe ondersteuning vir RDGC-aansoekproses
  • Navorsingsetiek- en integriteitsbewustheid
Amanda Koto 0182994531

 

Bestuur van Inligting oor Navorsingsuitsette

Fokus (Relevante JPP-doelwit)

Program(me)/Projek(te)

Verantwoordelikheid

Kontak-persone

Bestuur van Inligting oor Navorsingsuitsette

JPP-doelwit 2.1, 2.2, 2.3
Risiko 43, 17, 8

 

  • NWU Publikasie en Kreatiewe Uitsette-subsidie-indiening
  • Kwaliteitsversekering van die subsidie-indieningsproses m.b.t. navorsingspublikasies en kreatiewe uitsette
  • InfoEd-bestuur, -implementering en -instandhouding
  • InfoEd-stelselopleiding en aanlyn ondersteuning
  • Geïntegreerde Navorsings- en Innovasieverslag

 

Teresa Smit

 

 

 

0182994853

 

Kwaliteitverbetering van Navorsing

Fokus (Relevante JPP-doelwit)

Program(me)/Projek(te)

Verantwoordelikheid

Kontak-persone

Kwaliteitverbetering van Navorsing

JPP-doelwit 2.1, 2.2, 2.3
Risiko 17, 8, 28

 

  • Ondersteuning vir implementering van die Doktorale Hersiening-verbeteringsplan
  • Interne evaluering van Navorsingsentiteite
  • Eksterne evaluering van Navorsingsentiteite
  • Navorsingsondersteuning Departementele Evaluerings

Zama Kose

 

 

 

0169103444

Navorsingsuitnemendheid en -sigbaarheid

Fokus (Relevante JPP-doelwit)

Program(me)/Projek(te)

Verantwoordelikheid

Kontak-persone

Gevorderde Grade
Akademiese Ondersteuning

JPP-doelwit 2.1, 2.2, 2.3
Risiko 3, 17, 8

 

  • Bestuur van die Gevorderde Grade Akademiese Ondersteuningsnaaf (HDASh)
  • Koördinering van die Oriënteringsprogram vir M- en D-studente
  • Ondersteuning vir Gevorderde grade-programevaluerings
  • Toesig-ondersteuningsprogramme
  • M- en D-student-sigbaarheidsprogramme

 

Doret Kruger

 

 

 

0182852076