Mentorskap - Studente Akademiese Ontwikkeling en Ondersteuning

Oorsig

Om by die universiteitslewe aan te pas, kan vir enige eerstejaarstudent oorweldigend wees.  

Fakulteitspesifieke akademiese portuurgroepmentors ondersteun die aanpassing van studente aan tersiêre onderrig deur hulle the help om in te skakel by die Noordwes Universiteit-gemeenskap, fakulteite, skole, kursusse en ander studente.  Akademiese portuurgroepmentors was ook onlangs eerstejaar studente en is daarom toegerus om aan nuwe studente leiding te verleen.  

Die kern van die program lê opgesluit in die oortuiging dat die algehele welstand van 'n student bydrae tot sy of haar akademiese sukses.  Skakel vandag nog in by die program en onmoet jou mentor!

  

Media

 

Senior and Oop Afstandsleer Studente

Akademiese portuurgroepmentors verleen ook ondersteuning aan senior en oop afstandsleer studente om verskeie vaardighede, soos akademiese doelwitstelling en beplanning, tydsbestuur, leertegnieke en alle ander akademiese prosesse, te ontwikkel. 

Senior and oop afstandsleer studente wat graag deel wil wees van die Noordwes Universiteitgemeenskap, akademiese hindernisse beleef, of nie met 'n akademiese portuurgroepmentor op die kampus kan ontmoet nie, kan effektief ondersteun word in 'n aanlyn-modus. 

 

      

      

 

      

  

Program Koördineerders

Mahikengkampus

 
Anna Motlogi
+27 (0)18 389 2204
Gebou A3, Blok C, Kantoor G65
 
 
 

Potchefstroomkampus

        
 
Sonja van der Westhuizen
+ 27 (0)18 299 2134
Gebou E8, Kantoor 136
 

Vanderbijlparkkampus

   

Jani Kuhn
+ 27 (0)16 910 3680
Building 13, Room SL319