Die SOL se doelwit is om ondersteuning en opleiding aan alle NWU-personeel te verskaf – van ’n bekendstelling aan eFundi, wat ’n omvattende oorsig insluit van waarvoor eFundi gebruik kan word, tot meer gespesialiseerde opleiding in die doeltreffende gebruik van elke instrument vir onderrig en leer.

Klik hier om ons eFundi-ondersteuningswebblad te besoek waar jy stap-vir-stap-handleidings oor die instrumente van eFundi sal vind.

 

Kyk na ons nuttige dokumente hieronder:

 

eFundi Assessering eFundi Kommunikasie eFundi Wenke