Akademiese professionele ontwikkeling

Die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) bied regdeur die jaar verskeie akademiese professionele ontwikkelingsgeleenthede en -inisiatiewe in die vorm van werkswinkels en aanlyn kursusse aan wat vir ons akademiese personeelgroep beskikbaar is. Ons uiteindelike doelwit is om akademiese personeel te inspireer om hulle vaardighede met betrekking tot onderrig en leer sowel as hulle professionele ontwikkeling uit te brei. 

Jy kan hier http://ctl-nwu.libcal.com/ vir al die akademiese professionele ontwikkelingsgeleenthede  registreer.
 

Koördineerder:

Me Mariette Fourie
+27 (0)18 299 4083
Gebou E8, Kantoor 101B