Oorsig
Studente Akademiese Ontwikkeling en Ondersteuning bied ondersteuning aan voor- en nagraadse studente wat hule akademiese vaardighede wil verbeter.
Werkswinkels word uit vrye keuse bygewoon en daar is geen koste aan verbonde nie. Op-kampus werkswinkels word gereeld op alle kampusse aangebied. Daar is ook ‘n verskeidenheid aanlyn kursusse beskikbaar vir student wat om een of ander rede nie die op-kampus werkswinkels kan bywoon nie en student wat deur afstandsleer studeer.
Nuus
Op-kampus werkswinkels
Gaan na https://ctl-nwu.libcal.com/calendar/CTLStudentTraining om vir enige van die op-kampus werkswinkels te registreer. (Neem asb. kennis van die lokaal aanduidings om seker te maak jy registreer vir ʼn werkswinkel wat op jou kampus aangebied word.)
Aanlyn kursusse
Academic Success: Skills for Learning, Skills for Life
|
Statistical Methods for Research
|
Microsoft Digital Learning Curriculum
|
Werkswinkel Fasiliteerders
Mahikengkampus
![](/sites/services.nwu.ac.za/files/files/ctl/Mitta%20Magodielo.png)
![](/sites/services.nwu.ac.za/files/files/ctl/2019_Dropshadow%20-%201.png)
![](/sites/services.nwu.ac.za/files/files/ctl/Lucky%20Bogatsu.png)
Potchefstroomkampus
![](/sites/services.nwu.ac.za/files/files/ctl/2019_Dropshadow%20-%202.png)
![](/sites/services.nwu.ac.za/files/files/ctl/Sonja%20van%20der%20Westhuizen.png)
Vanderbijlparkkampus
![](/sites/services.nwu.ac.za/files/files/ctl/Jani%20Kuhn.png)
![](/sites/services.nwu.ac.za/files/files/ctl/Figure-Dropshadow%20-%20VC%20Jani%20Kuhn.png)