Institusionele Toekenning vir Onderrig-uitnemendheid (ITOU)

 

Die ITOU-program se doel is om voltydse akademici wat by onderrig aan die NWU betrokke is, aan te moedig om hulle onderrigpraktyke uit te brei en om bewysgedrewe demonstrasies te verskaf wat toon dat hulle onderrigpraktyke voldoen aan goeie uitkomsgebaseerde onderrigbeginsels wat doeltreffende leer in die hoëronderwyssektor tot gevolg behoort te hê.

 

Mahikengkampus

Kampuskoördineerder:

Dr Raymond Emekako

 

 
 
 

Potchefstroomkampus

Kampuskoördineerder:

Dr Dirk van den Berg

Vanderbijlparkkampus

Kampuskoördineerder:

Dr Manuela Fernandes-Martins

 

 

2024 Innovation in Teaching & Learning Award - Ms Adri Olivier
2024 Innovation in Teaching & Learning - Prof Lynndle Square
2024 Novice Teacher Award (Best Portfolio) - Ms Vernique Diedericks
2023 University Teaching Excellence Award (UTEA) - Dr Viné Petzer