Noodkontakbesonderhede: Potchefstroomkampus

Noodgevalle op die Potchefstroomkampus

Die NWU is daartoe verbind om die sekuriteit, veiligheid en gesondheid van alle studente, personeel en besoekers te verseker. Die NWU spog dus met ’n unieke multidissiplinêre noodkluster om vinnige en doeltreffende reaksie op enige noodgeval op die kampus te verskaf. Opkampus-noodgevalle moet by die betrokke diens hieronder aangemeld word. Die toepaslike noodpersoneel sal in kennis gestel word, en enige kommunikasie met eksterne dienste sal deur ons opgeleide personeel gekoördineer word.

  • Gebruik slegs die voorvoegsel "89" gevolg deur die laaste vier syfers wanneer u van 'n interne lyn skakel
  • Skakel die hele nommer wanneer u 'n eksterne lyn of selfoon gebruik

Beskermingsdienste - misdaad en veiligheidsverwante noodgevalle

  • 24-uur-beheerkamer
  • Misdaad- en sekuriteitsverwante noodgevalle
  • Gebou F17
  • Kontak nommers:
    • 018 299 2211
    • 018 299 2215
    • 018 299 1110

NWU Nooddienste - brand-, mediese en reddings noodgevalle

  • 24-uur-beheerkamer
  • Fire, medical & rescue related emergencies
  • Gebou F17
  • Kontak nommers:
    • 018 299 2211
    • 018 299 2215
    • 018 299 1110

Thuso (InGryp)-sielkundige krisislyn - sielkundige, trauma en emosionele verwante noodgevalle

  • 24-uur-krisislyn
  • Sielkundige, trauma en emosionele verwante noodgevalle
  • Gebou E14
  • 018 299 1777

Gesondheidsorgsentrum

  • Kantoor ure
  • Algemene gesondheidsdienste
  • Gebou E16
  • 018 299 4345

 

Afkampus noodgevalle in Potchefstroom

Studente en personeel wat 'n noodgeval afkampus ervaar moet die toepaslike dienste wat hieronder gelys word kontak.

Suid-Afrikaanse Polisiediens (Potchefstroom)

  •        018 299 7477 (van selfoon)
  •        018 299 7476 (van selfoon)
  •        10111 (van 'n landlyn)

Tlokwe Brand- en Reddingsdiens

  • 018 293 1111
  • 018 293 1122

Tlokwe Verkeersdepartement

  •  018 299 5347
  •  018 299 5330

Noordwes Provinsiale Ambulansdiens

  • 018 462 1231 (van selfoon)
  • 10177 (van 'n landlyn)

ER24 Privaat Ambulansdiens

IMR Privaat Ambulansdiens

018 468 5561