Noodkontakbesonderhede: Vaaldriehoekkampus

Noodgevalle op die Vanderbijlparkkampus

Die NWU is daartoe verbind om die sekuriteit, veiligheid en gesondheid van alle studente, personeel en besoekers te verseker. Die NWU spog dus met ’n unieke multidissiplinêre noodkluster om vinnige en doeltreffende reaksie op enige noodgeval op die kampus te verskaf. Opkampus-noodgevalle moet by die betrokke diens hieronder aangemeld word. Die toepaslike noodpersoneel sal in kennis gestel word, en enige kommunikasie met eksterne dienste sal deur ons opgeleide personeel gekoördineer word.

  • Gebruik slegs die voorvoegsel "89" gevolg deur die laaste vier syfers wanneer u van 'n interne lyn skakel
  • Skakel die hele nommer wanneer u 'n eksterne lyn of selfoon gebruik

Beskermingsdienste - misdaad en veiligheidsverwante noodgevalle

  • 24-uur-beheerkamer
  • Misdaad- en sekuriteitsverwante noodgevalle
  • Gebou A25
  • Kontak nommers:
    • 016 910 3339

NWU Nooddienste - brand-, mediese en reddings noodgevalle

  • 24-uur-beheerkamer
  • Vuur, mediese en reddingverwante noodgevalle
  • Gebou A25
  • Kontak nommers:
    • 016 910 3339

Gesondheidsorgsentrum

  • Kantoor ure
  • Algemene gesondheidsdienste
    • 016 910 3163

 

Afkampus noodgevalle in Vanderbijlpark

Studente en personeel wat 'n noodgeval afkampus ervaar moet die toepaslike dienste wat hieronder gelys word kontak.

Suid-Afrikaanse Polisiediens (Vanderbijlpark)

  • 016 910 9000 (van selfoon)
  • 10111 (van 'n landlyn)

Brand- en Nooddienste

016 430 1860

Verkeersdepartement

016 422 3600 

Gauteng Provinsiale Ambulansdiens

  • 10177 (landlyn)
  • 112 (selfoon)

ER24 Privaat Ambulansdiens

Netcare 911 Privaat Ambulansdiens

082 911

Vaal Noodsorg

 (016) 976 7887