Die NNS se graderingstelsel is ’n sleuteldryfveer in die NNS se doelwit om ’n wêreldwye mededingende wetenskapstelsel in Suid-Afrika te bou. Dit is ’n waardevolle instrument vir die normbepaling van die gehalte van ons navorsers teen die beste in die wêreld. NNS-graderings word toegeken op grond van die navorser se jongste navorsingsuitsette en impak soos dit deur internasionale ewekniebeoordelaars beskou word. Die graderingstelsel moedig navorsers aan om uitsette van ’n hoë gehalte in vaktydskrifte/publikasies met ’n hoë impak te publiseer. Gegradeerde navorsers as studieleiers sal baanbrekersvaardighede aan die volgende geslag navorsers oordra.
Die gradering van individue word primêr op die gehalte en impak van hulle navorsingsuitsette oor die afgelope agt jaar gegrond, met inagneming van die evaluering wat deur plaaslike en internasionale eweknieë gemaak is. Dit identifiseer navorsers wat as die leiers op hulle kundigheidsgebiede gereken word en gee erkenning aan diegene wat deurlopend navorsingsuitsette van ’n hoë gehalte produseer. Verskeie Suid-Afrikaanse universiteite gebruik die uitkomste van die NNS-evaluerings- en graderingsproses om hulleself as navorsingsintensiewe instellings te posisioneer, terwyl ander insentiewe aan hulle personeellede verskaf om ’n gradering te verkry en behou, en gee spesiale erkenning aan topgegradeerde navorsers. Nasionale Navorsingstigting
Aansoeke vir NNS-gradering
Daar is vier tipes aansoeke:
Nuut
Dit is van toepassing op navorsers wat nog nooit vir ’n gradering aansoek gedoen het nie, of op navorsers wie se aansoeke onttrek is voordat dit verwerk is.
Herevaluering op uitnodiging
Navorsers wat tans gegradeer is, sal in die vyfde jaar van hulle siklus deur die NNS genooi word om relevante dokumente vir herevaluering in te dien. Indien die gradering suksesvol is, sal die nuwe gradering op 1 Januarie van die volgende jaar geldig wees.
Herevaluering
Wanneer ’n navorser kies om nie op die uitnodiging oor herevaluering te reageer nie en hulle gradering nie meer geldig is nie, of hulle aansoek vir gradering het vir drie of meer jaar nie geslaag nie.
Spesiale herevaluering
In sommige gevalle kan ’n aansoeker gouer as die vyfjaarsiklus vir ’n spesiale herevaluering aansoek doen as ’n aansoeker sodanige vordering getoon het dat die bestaande gradering nie met die aansoeker se huidige situasie ooreenstem nie. ’n Nuwe voorbereide aansoek moet saam met ’n motivering van die toepaslike owerheid aan die NNS voorgelê word.
Let asseblief daarop dat die kampusproses voltooi moet wees voordat jy jou aansoek vir ’n NNS-gradering kan indien. Elektroniese aansoeke kan hier ingedien word.
Vir enige verdere inligting of hulp, kontak asseblief vir me Heide Goedhals.
NNS-gegradeerde navorsers
A – Vooraanstaande/leidende internasionale navorsers
Prof Donald Kurtz
B – Internasionaal-bekroonde navorsers
Prof Markus Boettcher
Prof Stefan Ferreira
Prof Richard Haynes
Prof Louis Kotze
Prof Louis Labuschagne
Prof Andreas Ran
Prof Johnnie Van den Berg
Dr Alexander Avdeenkov
Prof Paul Beukes
Prof Adri Burger
Prof Susan Coetzee-van Rooy
Prof Louis du Preez
Prof Brian Harvey
Prof Stuart Piketh
Prof Francois Retief
Prof Alta Schutte
Prof David Scott-Macnab
Prof Jan Swanepoel
Prof Francois Van der Westhuizen
Prof Albie Van Dijk
Prof Bertus Van Rooy
Prof Christo Venter
Prof Francois Venter
Prof Alan Channing
Dr Connal Eardley
Prof Eno Ebenso
Prof Petra Engelbrecht
Prof Jaco Gericke
Prof Ilani Loubser
Prof Christa Rautenbach
Prof Nico Smit
Prof Marius Smuts
Prof Johan Van der Walt
Prof Dewald Van Niekerk
Prof Herrie Van Rooy
Prof Daan Wissing
C – Gevestigde navorsers
Prof Nicholas Allen
Dr Dmitri Bessarabov
Prof Henk Bouwman
Prof John Bunt
Prof Sarel Cilliers
Prof Hermie Coetzee
Prof Hans De Ridder
Prof Dirk De Waele
Prof Anel Du Plessis
Prof Jeanetta Du Plessis
Prof Louis Du Preez
Prof Jat Du Toit
Prof Driekie Fourie
Prof Aubrey Golightly
Prof Jaco Hoffman
Prof Salome Kruger
Prof Wilna Liebenberg
Prof Du Toit Loots
Prof Welma Lubbe
Prof Elsa Mentz
Prof Oliver Olela-Otafudu
Prof Jacques Petzer
Prof Marlien Pieters
Prof Christa Rautenbach
Prof Francois Retief
Prof Vera Roos
Prof Ian Rothmann
Prof Andrea Saayman
Prof Abiodun Salawu
Prof Stefan Siebert
Prof Sanne Ter Horst
Prof Etienne Terblanche
Prof Hein Viljoen
Prof Ché Weldon
Prof Frank Winde
Prof Marie Wissing
Prof Lesley Wood
Prof Rasheed Adeleke
Prof Avitus Agbor
Prof James Allison
Prof Olubukola Babalola
Dr Michael Backes
Prof Robert Balfour
Prof Sandra Barnard
Prof Ian Bekker
Prof Tiaan Brink
Prof Alfred Brunsdon
Prof James Chibueze
Prof Juanee Cilliers
Prof Sarina Claassens
Prof Siediene Knobloch Coetzee
Prof Marelie Davel
Prof Riaan De Jongh
Prof Ernst Drewes
Prof Yvonne du Plessis
Prof Hannalene du Plessis
Prof Johan du Plessis
Prof Lissinda du Plessis
Prof Emmerentia du Plessis
Prof Petro du Preez
Prof Charlene du Toit-Brits
Prof Ray Everson
Prof Minja Gerber
Prof Roelien Goede
Prof Rupert Gouws
Prof Franci Greyling
Prof Sias Hamman
Prof Marietjie Havenga
Prof Jan Heystek
Prof Erhabor Idemudia
Prof Leon Jackson
Prof Johann Jerling
Prof Cara Jonker
Prof Lene Jorgensen
Dr Micky Josipovic
Prof Masood Khalique
Dr Manitza Kotze
Prof Awie Kotze
Prof Henning Krieg
Prof Cobus Kriek
Prof Hennie Kruger
Prof Jaco Kruger
Prof Ferdi Kruger
Prof Stefan Kruger
Prof Marco le Roux
Prof Lesetja Legoabe
Prof Martie Lubbe
Dr Serena Lucrezi
Prof Mark Maboeta
Prof Vhumani Magezi
Dr Linda Malan
Prof Simeon Materechera
Prof Ashmore Mawire
Prof Carina Mels
Prof Susana Meyer
Prof Hanlie Moss
Prof Karina Mostert
Prof Chris Munyati
Prof David N'Da
Prof Carisma Nel
Prof Marius Nel
Prof Hein Neomagus
Prof Cornelie Nienaber-Rousseau
Prof Patrice Ntumba
Prof Victor Ojakorotu
Dr Carel Olivier
Prof Clovis Oukouomi Noutchie
Prof Martin Palamuleni
Prof Anél Petzer
Prof Rialet Pieters
Prof Ferdinand Potgieter
Prof Tinda Rabie
Prof Helgard Raubenheimer
Dr Ragupathi Rengasamy
Prof Riaan Rheeder
Prof Luke Sandham
Prof Leonard Santana
Prof Ilse Schoeman
Prof Dawid Serfontein
Prof Frances Siebert
Prof Marius Smit
Prof Marius Stander
Prof Christien Strydom
Dr Iurii Sushch
Dr Jonathan Taylor
Prof Gisella Terre'blanche
Prof Oriel Thekisoe
Prof Kenny Uren
Prof Petrus van der Merwe
Prof Daleen Van der Merwe
Prof Liesl Van der Merwe
Prof Gerrit Van der Waldt
Prof Hans Van Deventer
Prof Chantelle Van Heerden
Prof Gerhard Van Huyssteen
Prof Phil Van Schalkwyk
Prof George Van Schoor
Prof Cornie Van Sittert
Prof Estelle van Tonder
Prof Anton van Vollenhoven
Dr George van Zijl
Prof Pieter Van Zyl
Prof Anne Verhoef
Prof Tanja Verster
Prof Francois Viljoen
Dr Jaco Visagie
Prof Wilma Viviers
Prof Koos Vorster
Prof Nico Vorster
Prof Manie Vosloo
Prof Frans Waanders
Prof. Ella Wehrmeyer
Prof Che Weldon
Prof Victor Wepener
Prof Mitzi Wiese
Prof Rosemary Wildsmith-Cromarty
Prof James Allison
Prof Collins Ateba
Prof Carlos Bezuidenhout
Prof Christo Bisschoff
Prof Phillip Blaauw
Prof Karel Botha
Prof Johanita Burger
Prof Quentin Campbell
Prof Kobus Du Pisani
Prof Lindie Du Plessis
Dr Ilse du Preez
Prof Tiny Du Toit
Dr Philip Du Toit
Prof Jacobus Fouché
Prof Alida Herbst
Prof Costa Hofisi
Dr Liberty Muchatiurwa Hove
Prof Petronelle Jonck
Prof Pierre Jordaan
Prof Klaus Kellner
Prof Ewert Kleynhans
Prof Martinette Kruger
Prof Roan Louw
Prof Sanette Marx
Prof Manny Mathuthu
Dr Sydney Mavengahama
Prof Emmanuel Mgqwashu
Prof Andries Monyeki
Prof Elias Munapo
Dr Godwin Mushayabasa
Prof Bernard Nchindila
Prof Seteno Ntwampe
Dr Daniel Otto
Prof Wim Roestenburg
Prof Haripersad Sewlall
Prof Elmarie Slabbert
Prof Jan Steenekamp
Prof Makondelele Tshivhase
Prof Liezl van Dyk
Prof Elize van Eeden
Prof Charl Wolhuter
P – Gesogte/toonaangewende toekennings
Dr Du Toit Strauss
Y – Belowende jong navorsers
Dr Courtney Cook
Prof Leon De Beer
Dr Eugene Engelbrecht
Prof Wian Erlank
Dr Kerry Hadfield Malherbe
Prof Lusilda Schutte
Prof Shan Simmonds
Dr Reece Alberts
Dr Oladapo Aremu
Prof Indra Bahadur
Dr Roxanne Bailey
Dr Richard Mbi Beteck
Prof Karin Botha
Prof Adri Breed
Dr Yolandi Breet
Prof Howard Chitimira
Prof Joshua Chukwuere
Dr Dirk Cilliers
Prof Dané Coetzee
Prof Christo Coetzee
Dr Oladipo David
Dr Zelda de Lange
Dr Andrew Eloka-Eboka
Dr Crizelle Els
Prof Anja Franken
Prof Oliver Fuo
Dr Lebo Gafane-Matemane
Dr Amare Abebe Gidelew
Dr Chrisna Gouws
Dr Esté Hefer-Jordaan
Prof Risimati Hobyane
Dr Christopher Holdrige
Dr Johanita Kirsten
Dr Vicki Koen
Prof Gideon Kotze
Prof Ruan Kruger
Dr Shani Le Roux
Dr Zander Lindeque
Dr Tani Lombard
Dr Laneke Luis
Dr Wynand Malherbe
Dr Shayne Mason
Prof Sithandiwe Mazibuko-Mbeje
Dr Annchen Mielmann
Prof Caven Mnisi
Prof Emmanuel Mukwevho
Dr Albi Odendaal
Prof Jako Olivier
Dr Damian Onwudiwe
Dr Jacquas Rothmann
Dr Wayne Smith
Dr Martinique Sparks
Dr Madeleen Struwig
Dr Rilette Swanepoel
Dr Elmien Truter
Dr Rencia van der Sluis
Dr Dalene van der Walt
Dr Chris Van Rhyn
Dr Mignon van Vreden
Dr Petrus Wolmarans
Dr Lizelle Zandberg