Postdoks

Postdoktorale genootskappe

Jy is deel van ’n nuwe geslag belowende jong vakkundiges met ’n passie om verby tradisionele onderwys te beweeg, en iemand wat ook gretig is om die akademiese wêreld te betree wat hierdie onderwys die toekoms sal binne neem.

Die doel van die postdoktorale genootskap is om pasgekwalifiseerde navorsers soos jy na die NWU te lok en hulle in staat te stel om hulle eie navorsingsvaardighede as ’n inleiding tot ’n voltydse akademiese loopbaan te ontwikkel.  Terselfdertyd is die doel om navorsingsaktiwiteite aan die NWU te bevorder en stimuleer.

Postdoktorale genootskappe by die NWU word vir ’n aanvanklike tydperk van een jaar toegeken en is vir ’n tweede en derde jaar hernubaar.

Om te sien of jy kwalifiseer en om jou met die aansoekprosedure vertroud te maak, lees asseblief deur die riglyne.

SARS Binding Class Ruling Universities South Africa

Best Practice Policy pertaining to PDRF's