Publikasies in navorsingsondersteuning

 InfoEd

  • InfoEd is ’n internasionale navorsingsinligting-bestuurstelsel (RIMS) wat fokus op die deel, oordrag en argivering van navorsingsinligting. 
  • Alle navorsingsuitsette (publikasies) van die NWU wat by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) ingedien moet word, word jaarliks op die InfoEd-stelsel ingevoer. ’n Aangewese navorsingsbeampte in elke fakulteit/entiteit/skool het toegang tot InfoEd en is vir die optekening van die navorsingsuitset van die fakulteit/entiteit/skool verantwoordelik. 
  • Skakel na InfoEd:   https://rims.nwu.ac.za/

 

Departement van Hoër Onderwys en Opleiding

Nuwe navorsingsuitsetbeleid (2015)