Nood kontakbesonderhede: Mafikengkampus

Die NWU is daartoe verbind om die sekuriteit, veiligheid en gesondheid van alle studente, personeel en besoekers te verseker. Die NWU spog dus met ’n unieke multidissiplinêre noodkluster om vinnige en doeltreffende reaksie op enige noodgeval op die kampus te verskaf. Opkampus-noodgevalle moet by die betrokke diens hieronder aangemeld word. Die toepaslike noodpersoneel sal in kennis gestel word, en enige kommunikasie met eksterne dienste sal deur ons opgeleide personeel gekoördineer word.

Noodgevalle op die Mahikengkampus

  • Gebruik slegs die voorvoegsel "89" gevolg deur die laaste vier syfers wanneer u van 'n interne lyn skakel
  • Skakel die hele nommer wanneer u 'n eksterne lyn of selfoon gebruik

Beskermingsdienste - misdaad en veiligheidsverwante noodgevalle


  • 24-uur-beheerkamer
  • Misdaad- en sekuriteitsverwante noodgevalle
  • Gebou A16
  • Kontak nommers:
    • 018 389 2277
    • 018 389 2167

NWU Nooddienste - brand-, mediese en reddings noodgevalle

  • 24-uur-beheerkamer
  • Vuur, mediese en reddingverwante noodgevalle
  • Gebou A16
  • Kontak nommers:
    • 018 389 2331
    • 018 389 2167

Gesondheidsorgsentrum

  • Kantoor ure 
  • Algemene gesondheidsdienste 

[/Accordion]

Afkampus noodgevalle in Mahikeng

Studente en personeel wat  'n noodgeval afkampus ervaar moet die toepaslike dienste wat hieronder gelys word kontak.

Suid-Afrikaanse Polisiediens (Mahikeng)

  • 018 397 5014 (van selfoon)
  • 10111 (van 'n landlyn)

Brand- en Nooddienste

  • 018 384 2860

Verkeersdepartement

  •  018 384 3175

Noordwes Provinsiale Ambulansdiens

  • 018 462 1231 (van selfoon)
  • 10177 (van 'n landlyn)

ER24 Privaat Ambulansdiens

084 124

Netcare 911 Private Ambulansdiens

082 911

[/Accordion]