Die NWU is ’n multikampus-universiteit met ’n voetspoor regoor twee provinsies. Die Mahikeng- en Potchefstroomkampus is in Noordwes geleë en die Vanderbijlparkkampus in Gauteng.
Jy kan die NWU Loopbaansentrum by die volgende kantore aantref:
Mahikengkampus
Mahikengkampus
Studente Sentrum
018 389 2575
Potchefstroomkampus
Potchefstroomkampus
Gebou F25
018 299 4409
Vanderbijlparkkampus
Vanderbijlparkkampus
Gebou 13, SLI 333
016 910 3040