Vir studente en alumni

'n Publikasie wat loopbaanverwante inligting vir studente verskaf. Die publikasie bied 'n geleentheid vir maatskappye om loopbaanverwante geleenthede bekend te stel en te bevorder, met die doel om geskikte gegradueerde studente te lok. Daarbenewens plaas maatskappye loopbaanadvertensies in hierdie gids en deel hulle kontakinligting hier. Die publikasie deel inligting vir loopbaanvoorbereiding met NWU-studente wat hulle sal help met hulle proses om werk te soek, CV's te skryf, hulle vir onderhoude voor te berei, hulle indiensneembaarheid te verhoog en hulle gereedheid vir werk te ontwikkel.

2023/2024

2022/2023

2021/2022

2020/2021

2019/2020

2018/2019

 

Virtuele loopbaanuitstallings

Studente klik op die skakel hieronder om vir die Virtuele Loopbaanuitstalling te registreer en om hulle profiel te voltooi https://nwuvirtualcareerfair.easyvirtualfair.com/prefair/

 

 

Op die dag van die Virtuele Loopbaanuitstalling, klik op die skakel hieronder om aan te sluit:

https://nwuvirtualcareerfair.easyvirtualfair.com/DEMO/#!/

 

Opleiding en hulpbronne

WEBWERF VIR LOOPBAANSENTRUMOPLEIDING EN HULPBRONNE

EFUNDI: GIDS VIR GEBRUIK

Volg asseblief hierdie stappe:

- Log op die normale manier op eFundi aan.

  • Die skakel na eFundi is: http://efundi.nwu.ac.za/portal/, of
  • Vanaf die NWU se webwerf, klik op "Huidige studente" en dan in die aftuimel-kieslyste, klik op eFundi.

- Sluit aan by die Loopbaansentrum-werf waar almal kan aansluit.

Volg die vyf stappe in die foto hieronder. In Stap 4, tik: Loopbaansentrum

 

Wanneer jy op die Loopbaansentrum-werf is, klik op "Registrasie" in die kieslys aan die linkerkant.

  • SLEGS opleiding vir die skryf van CV's is op die oomblik aktief. Onderhoude en ander onderwerpe is steeds onder konstruksie.
  • Nadat jy geregistreer het, gaan terug na die kieslys links en klik op "Opleiding".
  • Lees die boodskap daar en blaai af na "Opleidingsgeleenthede".
  • In die CV-opleiding-blokkie, lees die aantekeninge daar en klik op "Kom aan die gang met ...".
  • Jy sal op 'n bladsy wees waar daar 'n "Om te doen";-lysie in 'n blou blokkie is. Jy kan jou vordering hier volg.
  • Net onder die blou blokkie sal jy die ses dele van die CV-opleiding kry.
  • Klik op elkeen van die opskrifte om dit oop te maak.

Jy kan teen jou eie pas deur die CV-opleiding gaan, MAAR jy MOET elke deel klaarmaak en die vrae beantwoord voordat die volgende deel vir jou ontsluit sal word.

In die heel laaste deel sal jy inligting kry waar jy verdere hulp van ons by die Loopbaansentrum sal kry, en hoe om jou finale CV vir ons te stuur om terugvoer en kommentaar te ontvang.

Op die Loopbaansentrum-werf is daar ook ander "Hulpbronne" in die kieslys links, onder "Opleiding".

Jy hoef nie nou daarvoor te registreer nie.

Jy kan die interessante artikels lees wat ons daar plaas.

LoopbaanSone

https://nwu-za-csm.symplicity.com

Die nuwe loopbaandienste-bestuurstelsel, LoopbaanSone. Studente/alumni kan hier werksgeleenthede en internskappe ondersoek, laat weet as hulle na loopbaangeleenthede toe kom, en CV's deel met werkgewers wat mense by die NWU werf.

Identifiseer watter loopbaan die beste by u pas

https://www.gostudy.net/nwu

Webskakels vir werksoekers

Werkswebwerwe

http://www.careerjunction.co.za

http://www.careers24.com

https://www.jobted.co.za/graduate-jobs

http://www.studentvillage.co.za

http://www.pnet.co.za

http://www.jobvine.co.za

http://www.monster.co.uk

http://www.topjobs.net

http://www.careercenter.co.za/

http://www.safindit.co.za/careers/

http://www.careerclassifieds.co.za/

http://www.jobs.co.za/

http://www.bestjobs.co.za/

http://www.jobspace.co.za/

http://www.allsouthafricajobs.com/

http://www.careerjet.co.za/

http://www.recruitit.co.za/

http://www.recruitmentdirect.co.za/

http://www.jobportal.co.za/

http://www.ictjobs.co.za/

http://www.compustaff.co.za/

http://south.africa.jobs.com/

http://www.zigo.co.za/

http://www.sajobs.co.za

http://www.findpersonnel.co.za/

http://www.trsstaffing.com/south-africa

http://jobs.trovit.co.uk/

www.neuvoo.co.za

www.jobgurus.co.za

Trovit Jobs ( http://jobs.trovit.co.uk/) to your International Job Sites

 

U werksoekstrategie

https://uptowork.com/blog/

http://www.job-search-steps.com

http://careerplanning.about.com/od/jobsearch/

http://www.bsu.edu/students/careers/students/

http://www.job-search-steps.com

http://www.udel.edu/UMS/itv/csc/jobsearch

 

U Curriculum Vitae

https://resumelab.com/resume

https://uptowork.com/blog/

http://www.e-bestresumes.com

http://www.monster.co.uk

http://www.cvtips.com

http://www.cvwriting.net

http://cvwriting.net/

http://www.aroj.com/

http://www.cvtips.com/

http://www.e-bestresumes.com/

http://www.employment-info.co.za/cv.html

http://www.eresumes.com/

http://www.freeresumeexamples.net/

http://www.freeresumesamples.org/

http://www.gradx.net/article/list/1/

http://www.jobbankusa.com/resumewrite/Resumes/

http://www.ohio.edu/careers/students/resources.cfm

http://www.resume1-2-3.com/

http://www.resume-resource.com/

http://www.resumewriters.com/sample-resumes/

http://www.sampleresumetemplates.com/

http://www.soon.org.uk/cvpage.html

https://www.velvetjobs.com/resume/resume-samples

 

Voorbeelde van dekbrief

https://uptowork.com/blog/

http://jobsearch.about.com/od/coverlettersamples/a/coverlettsample.html

http://www.coverletterexamples.net/

http://www.resumecoverletterexamples.com/

http://www.bestcoverletters.com/

http://www.resume-resource.com/covers.html

http://susanireland.com/letter/cover-letter-examples/

http://www.nothingbutcoverletters.com/

http://www.cvtips.com/cover-letter/view-free-cover-letters.html

https://novoresume.com/career-blog/cover-letter-examples

http://www.careerstrides.com/cover_letter_samples.html

http://workbloom.com/cover-letter/cover-letter-samples.aspx

 

Hoe om voor te berei vir 'n onderhoud

The 8 Most Difficult Interview Questions – And How To Answer Them

https://uptowork.com/blog/

http://career-advice.monster.com/interview-tips/home.aspx

http://www.adtalent.co.za/interview.htm

http://www.careercc.com/

http://www.employment-info.co.za/interview.html

http://www.learndirect-advice.co.uk/helpwithyourcareer/intshort/

http://www.totaljobs.com/Content/Career_advice.html

 
 
 

Wat werksoekers oor sosiale media moet weet

https://onlinelaw.udayton.edu/resources/what-job-seekers-need-to-know-social-media/

 

Opnames

Opname oor die bestemming vir gegradueerdes: Die Noordwes-Universiteit is verbind tot deurlopende verbetering ten opsigte van die indiensneembaarheid van NWU-studente.

Daarom doen die NWU se Loopbaansentrum navorsing deur middel van 'n opname oor die bestemming van gegradueerdes om tendense van die indiensneming van NWU-studente na te spoor en 'n paar persepsies van NWU-gegradueerdes te bepaal oor wat die waarde van hulle graad is.

Die Universum-studente-opname het 'n baie belangrike rol om in die onderrig-leer-omgewing te speel, aangesien dit die Universiteit van waardevolle en objektiewe insigte in die menings en voorkeure van ons studente voorsien. Benewens dat waardevolle inligting oor die tevredenheidsvlakke van ons studente verkry word, verskaf dit ook insigte aan die Universiteit oor hoe voorbereid studente op die werksomgewing is. Dit stel die Universiteit in staat om te sien op watter gebiede ons die studente beter kan voorberei en 'n bydrae tot ons studente se sukses kan lewer.

Universum se Suid-Afrikaanse professionele opname: Die opname samel data in wat verband hou met professionele persone se voorkeure, ervarings en opinies ten opsigte van 'n aantal loopbaanverwante faktore, hulle kommunikasievoorkeure, en data oor hulle universiteitservaring.

Die doel van die navorsing is om opinies ten opsigte van werkslewe, ervarings, loopbane en prioriteite vir die toekoms te verkry. Die opname ondersoek ook opinies ten opsigte van die universiteitservaring en alumni-ervaring. Die resultate van die opname help universiteite en werkgewers om die motiveringsfaktore en doelwitte van die hedendaagse professionele persone te verstaan. Die data help organisasies om hulle werwingstrategieë te ontwikkel en te verfyn, en verskaf grondige kennis oor alumnilede aan die universiteite.

Die Suid-Afrikaanse professionele opname se doel is om:

  • Respondente aan te moedig om proaktief oor hulle loopbane na te dink 
  • Universiteite van waardevolle inligting met betrekking tot hulle alumni te voorsien
  • 'n Kommunikasiekanaal tussen respondente en werkgewers te verskaf
  • Vergelykings toe te laat van die persepsies van professionele persone van regoor die wêreld

Die SAGEA-werkgewer- en kandidaatopnames lig universiteite oor die vraag na gegradueerdes in, ten opsigte van bedryfsvereistes sowel as vaardigheidsvereistes, en hoe werkgewers gegradueerdes in die hande kry. Opnameresultate het ten doel om die Universiteit oor werwingspatrone vir gegradueerdes in te lig en ons gegradueerdes vir die volgende oorgang in hulle lewe na die werksomgewing voor te berei, wat alles in die lesinglokale relevant is.

Kontak ons asseblief oor hoe ons julle van nut kan wees.

 

Voordele vir Alumni

Die Universiteit se alumni verskaf'n noodsaaklike hulpbron vir die loopbaanontwikkeling van studente, en alumni word aangemoedig om verskillende meganismes deur die Loopbaansentrum se alumninetwerk te oorweeg waardeur hulle hulle kundigheid kan deel. Daar is geleenthede om hulle dienste as mentors vir studente aan te bied, om as 'n gasdosent op te tree en hulle professionele ervarings en loopbaanpaaie te deel, en om studente as interns in hulle organisasies in te neem. Daarbenewens kan alumni by die LoopbaanSone aansluit, wat aan hulle langtermyn-indiensneembaarheid en bevorderingsgeleenthede sal verskaf. Ons Facebook-blad sal aan alumni 'n platform gee om werk te soek, vakatures vir professionele persone te adverteer en inligting oor belangrike NWU-loopbaangebeure te verskaf.

Sluit by 'n trotse erfenis aan om iets terug te gee en die vrugte daarvan te pluk. Kontak asseblief ons kantoor vir verdere inligting.

 

Besprekings vir gebeurtenisse

Loopbaanuitstalling: Dit is 'n meer omvattende uitstalling deur maatskappye wat loopbaangeleenthede vertoon en deel. Die uitstalling fokus hoofsaaklik daarop om geleenthede vir internskappe, vakansiewerk, ontwikkelingsprogramme vir gegradueerdes en/of voltydse indiensnemingsgeleenthede te deel.

Werkgereedheidseminare: Die doel van hierdie seminare is om NWU-studente toe te rus met die kennis wat met die oordrag van studentelewe na werkslewe verband hou. Die seminare is informeel en interaktief van aard. Die klem is op praktiese en nuttige inligting wat studente in die oorgangsperiode kan toepas. Hierdie seminare word op elkeen van die drie kampusse aangebied en bestaan uit ongeveer vier of vyf aanbiedings (30 minute elk) deur bedryfskundiges op hulle gebiede, met die geleentheid vir vrae van die studentegehoor (10 minute).

Registreer asseblief hier: Klik hier
Sluit aan op die dag: Klik hier
Vergadering ID: 928 5650 1065
Wagkode: 564419
 

Registreer hier asseblief – klik hier: https://services.nwu.ac.za/.../training-opportunities-16...

Sluit op die dag by die sessie aan – klik hier: https://zoom.us/j/92335339483...

Vergadering-ID: 923 3533 9483

Toegangskode: 070101

 

 


Kontak ons

Mahikengkampus (Kantoor 139, Gebou ADC) – 018 389 2935. E-pos: mafikengcareercentre@nwu.ac.za

Potchefstroomkampus (Gebou F25) – 018 299 4409. E-pos: potchcareercentre@nwu.ac.za

Vanderbijlparkkampus (SL 333, Gebou 13) – 016 910 3345. E-pos: vaalcareercentre@nwu.ac.za