Voedsel- en drankdienste

Voedsel- en Drankdienste is verantwoordelik vir die verskaffing van voedsel- en drankdienste aan studente, personeel en besoekers van die NWU.  Ons kiosks gee aan studente die geleentheid om gou ’n happie tussen klasse te kry. Die kafeterias spog met ’n bevredigende spyskaart van gekookte etes en kitskoskeuses. 


Kafeteria en kiosks

Mahikengkampus

  • Daar is een kafeteria en een kiosk, wat albei by die Kampus Studentesentrum geleë is.

Potchefstroomkampus

  • Klipoog Kafeteria  (in die Sanlam Auditorium)
  • Kampus kioske versprei oor die hele kampus
  • 'n Mini kafeteria by die Fakulteit Ingenieurswese

Vanderbijlparkkampus

  • Studentesentrum Kafeteria
  • Oewerspens Kafeteria
  • Gebou 12 kafeteria

Restaurante en koffiewinkels