Met ’n wonderlike atmosfeer en watertandlekker kos (teen studentevriendelike pryse), is dit geen wonder dat die Drakenstein Restaurant by die NWU in Potchefstroom dekades lank al ’n vaste gunsteling by studente is nie. Sien is glo – maak dus daar ’n draai tydens jou volgende middagete of aand uit en ervaar self die berugte Draak.
Ons is Maandae tot Vrydae (openbare vakansiedae uitgesluit) van 09:00 tot 23:00 oop. Kontak ons gerus by +27 (0)18 299 1113 of e-pos ons as jy enige navrae, kommentaar of voorstelle het.