Q&APP-proseskaarte

Die volgende prosesvloei sal aansoekers help om ’n begrip te verkry van die stappe, tydsraamwerk en konsultasies wat gevolg moet word en dokumente wat ingevul moet word om (a) ’n nuwe kwalifikasie te ontwikkel, (b) bestaande kwalifikasies te verander en jaarboekveranderings te maak, en (c) om voortgesette-opleidingsaanbiedinge (VO-aanbiedinge) te ontwikkel of te hernu.

Algemene goedkeuringsproses: