Bankadministrasie

Die Noordwes-Universiteit het verskillende bankrekenings en dit is uiters belangrik dat jy die regte bankrekening moet gebruik vir die doel waarvoor jy die deposito wil maak.

’n Direkte bankdeposito of elektroniese betaling kan gemaak word in enige van die Noordwes-Universiteit se bankrekeninge soos hieronder gelys word, en slegs die agtsyfer-universiteitsnommer sal as verwysing aanvaar word. Gebruik asseblief die letter A vir aansoekgelde en koshuisdeposito’s.

 

DOEL VAN DEPOSITO

 

KLAS- EN ANDER GELDE

MAALTYDFOOIE

AANSOEKGELDE EN

KOSHUIS DEPOSITO

Begunstigde se naam   NWU STUDENT NWU VENDING  

Banknaam

Takkode

Rekeningnommer

Rekeningnommer Rekeningnommer

ABSA

632 005

40 7009 9350

40 7010 0351  
ABSA (NW University ONLINE REGISTRATIONS) 632 005     409 169 1369

Standard Bank

052 838

33 038 446 5

33 038 243 8  

Nedbank

171 338

1713 378 531

1713 378 558  

FNB

240 438

6216 190 7335

6216 191 6849  

FNB Namibië

28 11 74

6224 883 9823

   

Navrae kan aan die Bankadministrasiedepartement gerig word deur ’n e-pos te stuur aan: NWU-bankdeposit@nwu.ac.za.

 

Realpay-debietordervorm (PDF)

 

Geld kan ook van 08:00–15:30 op weeksdae by die kassiers op die verskillende kampusse betaal word:

Mahikengkampus:  Admin-gebou – tydelik by die Finansiële Bystandkantoor

Potchefstroomkampus:  Joon van Rooy-gebou (F1), Betaalsaal

Vanderbijlparkkampus:  Admin-gebou, Gebou 24