Die NWU het voertuie vir amptelike gebruik in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark. Dit mag slegs vir amptelike ritte deur personeel en studente gebruik word.  Besprekings kan gemaak word deur ’n diensrekening in KUALI te skep. Jy sal die diensrekeningnommer moet verskaf om ’n motor telefonies te bespreek:

Alle ongelukke of skade, hoe gering ook al, moet onmiddellik aan die hoof van die motorvloot by +27 (0)18 299 2735 gerapporteer word.   


Vervoertariewe vir NWU-vlootvoertuie 2018

Kapasiteit (motors)

Poolvoertuigtariewe / @ km

AA-tariewe vir 2018

1100cc tot 1200cc met lugversorging ( I10, Chev spark; Honda Brio)

R2.50

R2.85

1201cc tot 1400cc met lugversorging – klein luikrug en sedan ( Getz, Polo, Yaris, Figo)

R2.60

R2.96

1401cc tot 1600cc  met lugversorging - Medium luikrug en sedan ( Jazz, Ikon, Polo; Aveo; Etios)

R2.80

R3.19

1601cc tot 1800cc  met lugversorging – Groot sedan (Corolla, Accent, Elantra, Tiida, Livina, Ballade)

R3.00

R3.42

1500cc tot 1800cc Groot 6-sitplek VDV (MPV)  (Honda Mobilio)

R3.10

R3.53

1600cc & bigger with aircon -  (SNV) SUV, MWP 6-sitplek (VW Caddy 6sitplek Nissan & Ford EcoSport)

R3.60

R4.10

Paneelwa – diesel (Toyota Quantum)

R4.50

R5.13

 8-10-sitplek petrol en diesel ( M-Vito, VW-T5, Hyundai, Quantum)

R5.80

R6.61

14-sitplek Toyota Quantum 

R6.00

R6.84

LAW-bakkie (LDV) ( 1ton)

R3.80

R4.33

Sleepwa – klein

R 220.00 / dag

 

Sleepwa – groot

R 240.00 / dag

 

Dagtarief - motor

R 240.00

 

Dagtarief – kombi

R 290.00