Die Heimatsaal (F9)

Oorsig

Die saal word hoofsaaklik gebruik as repetisie lokaal vir kore, dansgroepe en verskeie ander studenteverenigings op kampus. Die lokaal kan ook gebruik word vir klein konferensies en vergaderings. Die Heimatsaal kan 80 tot 100 mense akkommodeer. Geleë binne-in die Heimatgebou - gebou in 1927 – vorm die saal deel van ʼn Nasionale Monument.

Kaartjie Besprekings:

  • Besprekings van kaartjies kan aanlyn gedoen word via www.artema.co.za/buy-tickets
  • Vir enige navrae rakende kaartjies kontak: 018 299 2844 /  nwu-arts@nwu.ac.za
  • Kaartjies kan ook "uit die hand" verkoop word, of by die deure - vir u eie verantwoording. 

Lokaal Verhurings:

Vir enige navrae rakende die beskikbaarheid, tariewe en dienste van die Heimatsaal, kontak gerus vir Llewida May: 018 299 2844 / 13157094@nwu.ac.za.

Algemene Inligting:

  • Sitplek: 80 - 100 (nie bespreek)
  • Aantrekkamers: Nee
  • Verhoogligte: Nee (Tegniese toerusting kan gehuur word by Alabama Produksie  018 299 2840)
  • Foyer”: Ja
  • Kombuis: Nee

 

 

  • Kos toegelaat: Ja
  • Projektor: Nee (Tegniese toerusting kan gehuur word by Alabama Produksie  018 299 2840)
  • Basiese klankstelsel: Ja
  • Klavier: Ja (Yamaha U1 “Upright” Klavier)

Waar is ons?