Die Sanlam-Ouditorium (F14)

Oorsig

Die Sanlam-Ouditorium is die grootste binnehuise lokaal van die Noord-Wes Universiteit se Potchefstroomkampus. Die fasiliteit beskik oor ʼn groot “foyer” geskik vir uitstallings en funksies, asook verskeie aanttrekkamers en repetisie lokale. Die Teater kan gebruik word vir konferensies, filmvertonings, danse, musiekblyspele, klaskamer en gradeplegtighede. Die Ouditorium is geleë in die middel van die kampus, langs die Klipoog Kafeteria.

Kaartjie Besprekings:

Lokaal Verhurings:

Vir enige navrae rakende die beskikbaarheid, tariewe en dienste van die Sanlam-Ouditorium, kontak gerus vir Glenn Cunniff by 018 299 2844 / glenn.cunniff@nwu.ac.za

Algemene Inligting:

  • Sitplek: 957 (bespreek)
  • Aantrekkamers: Ja
  • Verhoogligte: Ja
  • Foyer”: Ja
  • Kombuis: Nee

 

 

  • Kos toegelaat: Nee
  • Projektor: Ja
  • Basiese klankstelsel: Ja
  • Klavier: Ja (Steinway Baby Grand Piano & Yamaha Grand Piano)

Waar is ons?