Die Cachet Teater (D2)

Oorsig

Die Cachet Teater is ʼn klein teater geleë in die Cachet Besigheidspark, buite kampus. Die teater is ideaal vir kleiner teaterproduksies, oudisies, film bekendstellings, intieme akoestiese musiekuitvoerings en eenmanvertonings. Die teater sluit in: teaterligte, klankstelsel, ʼn “foyer” en aantrekkamers. Die Cachet Teater is op die eerstevloer, met verskeie restaurante op die grondvloer. 

Kaartjie Besprekings:

  • Besprekings van kaartjies kan aanlyn gedoen word via www.artema.co.za/buy-tickets
  • Vir enige navrae rakende kaartjies kontak: 018 299 2844 / nwu-arts@nwu.ac.za
  • Kaartjies kan ook "uit die hand" verkoop word, of by die deure - vir u eie verantwoording.

Lokaal Verhurings:

Vir enige navrae rakende die beskikbaarheid, tariewe en dienste van die Cachet Teater, kontak gerus vir Glenn Cunniff: 018 299 2844 /  glenn.cunniff@nwu.ac.za

Algemene Inligting:

  • Sitplek: 80 (Bespreek)
  • Aantrekkamers: Ja
  • Verhoogligte: Ja
  • Foyer”: Ja
  • Kombuis: Ja

 

 

  • Kos toegelaat: Ja
  • Projektor: Ja
  • Basiese klankstelsel: Ja
  • Klavier: Nee
  • Besprekings: 018 299 2844

Waar is ons?