Kredietterugbetaling

Indien 'n kredietsaldo op 'n universiteitsrekening ontstaan, kan 'n aanlyn aansoek ingedien word om die betaling van die kredietbedrag via elektroniese bankoorplasing aan te vra. Die aansoek is beskikbaar vir geregistreerde studente op die Student Portal na My Finances > Credit Refund te gaan. Geen krediet sal in kontant uitbetaal word nie, en oorplasings kan nie na krediettkaartrekeninge gemaak word nie.