Roosters- en Assesseringsadministrasie

Hierdie afdeling lewer ’n belangrike SALA-diens aan studente sowel as dosente. Die diens sluit in:

  • Reëlings vir eksamens en/of eksamenprosesse
  • Instandhouding en koördinasie van klas- en eksamenroosters

Let asseblief daarop dat die Roosters- en Assesseringsafdeling NIE:

  • Navrae oor punte hanteer nie. Doen asseblief direk by die fakulteite navraag.
  • Spesiale eksamens reël nie.  As ’n dosent ’n spesiale versoek van ’n student op meriete toestaan, is die dosent verantwoordelik om die reëlings te tref.

Tydroosters wat aanlyn beskikbaar is:

Toesighouers

  1. Kontak die volgende mense om aansoekvorms te kry om ’n toesighouer te word:
  2. ’n Nominasie is onderhewig aan voorwaardes.
  3. ’n Afskrif van die kandidaat se ID en hulle belastingnommer word vereis.

Kontakbesonderhede

Rig navrae aan:

Mahikengkampus
Rialene Burger
018 389 2274
Potchefstroomkampus
Beverley Engelbrecht
018 299 1520
Vanderbijlparkkampus
Yvonne Meijer
016 910 3113

 

[/accordion]