Tuis

EAGI TALENTFEES 2024

Vinnigspring personeelaanbod vir die Eagi Kampus Talentfees Gala-aand 24 – 30 April!

Moenie uitmis op die Vinnigspring personeelaanbod vir die Eagi Kampus Talentfees Gala-aand op 9 Mei by die Sanlam Ouditorium nie! Koop jou kaartjie nou en ontvang 'n komplimentêre kaartjie vir elkeen wat jy koop. Kom verbaas jouself met die ongelooflike talent wat vertoon word. Kom nou, ons weet jy will, spring vandag en verseker jou plek in die Sanlam ouditorium!

Moenie uitmis op hierdie Eagi Kampus Talentfees spesiale personeelaanbod wat van 24 April tot 30 April plaasvind nie!

Ongelukkig kan die personeelaanbod nie aanlyn gekoop word nie. Besoek asseblief die Heimatgebou (F9) op kampus om jou kaartjies te koop.

(kliek om die skakels in die PDF te volg)

 

Talentfees 2021 video's

 

 

 

 

 

 

 

 

 
 

Contact us

Heimat building (F9)
+27 18 299 2844

email

Facebook

Instagram