Die Totiussaal (F6)

Oorsig

Die optreeruimte het ʼn kapasiteit van 400 tot 450 persone, en is toegerus met ʼn verhoog en aantrekkamers. Weens die veranderbare sitplekplan word die fasiliteit gebruik as eksamenlokaal asook ʼn verskeidenheid konserte, repetisies en opvoerings. Die balkon kan dien as ekstra sitplek. 

Kaartjie Besprekings:

  • Besprekings van kaartjies kan aanlyn gedoen word via www.artema.co.za/buy-tickets
  • Vir enige navrae rakende kaartjies kontak: 018 299 2844 / puk-kunste@nwu.ac.za
  • Kaartjies kan ook "uit die hand" verkoop word, of by die deure - vir u eie verantwoording. 

Lokaal besprekings:

Vir enige navrae rakende die beskikbaarheid, tariewe en dienste van die Totiussaal, kontak gerus vir Llewida May: 018 299 2844 / 13157094@nwu.ac.za.

Algehele Inligting:

  • Sitplek: 400 – 450 (nie bespreek)

  • Aantrekkamers: Ja

  • Verhoogligte: Nee (Tegniese toerusting kan gehuur word by Alabama Produksie  018 299 2840)

  • “Foyer”: Ja

  • Kombuis: Nee

 

  • Kos toegelaat: Ja

  • Projektor: Nee (Tegniese toerusting kan gehuur word by Alabama Produksie  018 299 2840)

  • Basiese Klankstelsel: Nee (Tegniese toerusting kan gehuur word by Alabama Produksie  018 299 2840)

  • Klavier: Ja (“Upright” Welmar Klavier)

Waar is ons?