Publikasies

Figuratively Speaking

A selection of artworks from the NWU Art Collection and MTN Art Collection.

Figuratively Speaking exhibition catalogue published in 2016 by the NWU Gallery in partnership with the MTN Foundation. 

ISBN 978-0-620-72434-0. R150.

Looking Back While Moving Forward

Die Noordwes Universiteit Kunsversameling katalogus is bekendgestel in 2013 saam met die uitstalling Looking back while moving forward. Die katalogus is beskikbaar teen R300. Kontak ons gerus vir meer inligting.

Roger Ballen: Playpen

Die Playpen-katalogus is vir die eerste keer gepubliseer in 2012 saam met 'n uitstalling van die werke van internasionaalbekende kunstenaar Roger Ballen met dieselfde titel soos byeengebring deur Christina Naurattel.

Die Beeldhouwerke van Petro van der Walt

Die boekprojek van die kunswerke van Petro van der Walt sal bekendgestel word met 'n uitstalling in die Sanlam Ouditorium Foyer in Februarie 2015 met 'n reeks van 200 boeke geteken deur die kunstenaar.