Dennepark - Oor ons

Dennepark bied bekostigbare en veilige koshuis tipe akkommodasie aan sport groepe, skole, kerke, UNISA student en alle besoekers aan die Noordwes Universiteit en Potchefstroom.

Dennepark is geleë in die Bult area en is stap afstand van die Noordwes Universiteit kampus, sport fasiliteite, skole en winkels.

Dennepark is die perfekte fasiliteit in ‘n veilige en skoon omgewing vir oornag verblyf.

Dennepark is ook die bes geleë akkommodasie gedurende die Aardklop fees.