Akkommodasie

Dennepark bied bekostigbare en veilige koshuis tipe akkommodasie aan sport groepe, skole, kerke, UNISA student en alle besoekers aan die Noordwes Universiteit en Potchefstroom.

  • Dennepark bied koshuis tipe verblyf
  • 8 blokke met 23 – 26 kamers in elke blok
  • Elke kamer is toegerus met ‘n enkel bed of ‘bunker’ bed, kaste, lessenaar en stoel
  • Gemeenskaplike badkamers
  • Gemeenskaplike kombuis, elk toegerus met ‘n yskas, mikrogolf en hydro water koker
  • Dames en mans in aparte blokke
  • Totale kapasiteit van 350 gaste
  • Toegangsbeheer

Onderhewig aan beskikbaarheid