Astrovilla - Oor ons

Astrovilla bied veilige, privaat en selfsorgverblyf.  Dit is langs die NWU se Hokkieakademie geleë, stapafstand vanaf die NWU Potchefstroomkampus, skole, winkels en ander sportfasiliteite, wat Astrovilla die perfekte verblyffasiliteit maak.  Ons fasiliteit dien as ʼn ideale basis vir oefenkampe van alle nasionale en internasionale sportgroepe.