Akkommodasie

  • 16 eenslaapkamer chalets
  • 10 tweeslaapkamer chalets
  • 2 drieslaapkamer chalets
  • 9 enkel / dubbel kamers
  • Totale kapasiteit 130 gaste
  • Toegangsbeheer
  • Swembad en lapa
  • Elke kamer / chalet word toegerus met die volgende:
    • Linne en handoeke
    • Komplimentêre gaste geriewe
    • Kombuis – ten volle toegerus
    • Mikrogolfoond, stoof en yskas
    • Water suiweraar
    • Televisie – DSTV hotel packet
    • Braai fasiliteite
    • Onderdak parkering
    • Onderhewig aan beskikbaarheid