Oor die Eenheid vir Voortgesette Opleiding

 
Welkom by die Eenheid vir Voortgesette Onderrig by die Noordwes-Universiteit. Die Eenheid is verantwoordelik vir die bestuur en koördinering van kursusse vir voortgesette onderrig (VO) by die Universiteit.
Hierbenewens:
  • Voorsien die EVO 'n waardevolle skakel met die werkswêreld vir akademiese personeel
  • Bied hulle die geleentheid vir vinnige verspreiding van nuwe kennis
  • Dra die EVO by tot korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid en gemeenskapsbetrokkenheidsaktiwiteite van die NWU
  • Voorsien hulle geleenthede vir lewenslange leer
  • Skep hulle die geleentheid vir individue om 'n NWU-kwalifikasie te verwerf

Media