Kwotasies

Voornemende eerstejaars of nuwe studente aan die Noordwes-Universiteit, asook senior studente, kan ’n raming van die koste vir hulle studie en jaarlikse koshuisverblyf aanvra. Die skatting van die koste kan gebruik word as jy vir ’n nuwe studielening of die hernuwing daarvan wil aansoek doen.

Geregistreerde studente kan aanteken op die NWU Web DIY-diensportaal vir 'n studiefooi kosteberaming by http://diyservices.nwu.ac.za/af/studiefooi-kosteberaming-service

Voornemende studente kan aanteken op die NWU Web vir kosteberamings by https://wfp-lb1-rh7.nwu.ac.za/study-fee-cost-estimation/insecure

Let asseblief daarop dat hierdie raming van koste slegs ’n skatting van beoogde studie is. Die werklike studiekoste kan slegs bepaal word nadat die student amptelik geregistreer het.

 

Vir verdere navrae in hierdie verband, kontak ons by:

Mahikengkampus

Tel:  +27 (18)- 389 2330 / 2372 / 2516

E-pos: MC-Studyfees@nwu.ac.za

 

Potchefstroomkampus

Tel:  +27 (18) 299 2667 / 68 / 69 / 70 / 71 / 72 / 73

E-pos: PC-Studyfees@nwu.ac.za

 

Vanderbijlparkkampus

Tel:  +27 (16) 910 3234 / 3156 / 3167

E-pos: vaalaccounts@nwu.ac.za