Dit is ons missie om die doeltreffende benutting van fasiliteite op persele oor die verskillende kampusse heen te bestuur en te optimaliseer.
Die departement sal uitvoering gee aan hierdie missie deur:
- Die instelling en instandhouding van toepaslike fasiliteitedate vir bestuurs- en verslagdoeningsdoeleindes
- Koördinering van die strategiese ruimtelike ontwikkelingsplan van die Universiteit
- Bestuur en administrasie van nutsdiensrekeninge
- Nagaan van nutsdiensgebruik deur middel van 'n nutsdoenskontrolestelsel, en sodoende bydrae tot energoebestuur
- Voorsiening van namborde en numering vir fasiliteite
Infrastruktuuraansoeke
Kontas asb. Me Adele Beukman (x 85 2414) vir die aansoekvorm en proses
Prosedure (Skakel na PDF-proseduredokument)
Aansoekvorm (skakel na PDF-aansoekvorm)
Kontak ons
Neo Segwe, Snr Admin Assistent (x 99 2744)
Liesel van Wyk, Direkteur: Fasiliteite - Ruimtebestuur en Nutsdienste (x 99 2742)
Energieverbruikverslag
Skakel na maandelikse energieverbruikverslag
Fasiliteitedata
Hooffunksies
- Instandhouding van alle ruimte- en fasiliteitsinventarisplanne en -data
- Bywerking van Hemis-ruimtedata vir jaarlikse verslagdoening aan DHOO
- Vaslegging en opdatering van data op SPM-Stelsel
Kontakbesonderhede
Marinda Riekert (x 99 4344)
Nickiel Naidoo (x 99 4411)
Ruimtebeplanning en -benutting
Hooffunksies
- Alle ruimte- en infrastruktuuraansoeke (Kontak asb. me Adele Beukman vir die aansoekvorm en proses)
- Hertoewysing van ruimtes
- Ruimtebenuttingsouditte
- Bespreking van ruimtes
Kontakbesonderhede
Jaco Bezuidenhout (x 99 2164)
Adele Beukman (x 85 2414)
Bella Dintwe (x 89 2011)
Kontak asb. me Adele Beukman (x85 2414) vir die aansoekvorm en proses
Nutsdiensmeting en Energiebestuur
Hooffunksies
- Meting en monitering van gebruik deur middel van die NWU se geїntegreerde nutsdiensmetingstelsel
- Instandhouding en uitbreiding van die geїntegreerde metingstelsel (komponente en sagteware)
- Kontrole en rapportering van nutsdiensverbruik
- Begrotingsvoorspelling vir nutsdiensrekeninge
Kontakbesonderhede
Christo de Beer (x 99 4407)
Nutsdiensrekeninge
Hooffunksies
- Bestuur, betaling en kosteverhaling van alle nutsdiensrekeninge
- Sluit water- en elektrisiteitsverbruik, munisipale belastings, en dienste van plaaslike munisipaliteite (ssos riolering), sowel as ander diensverskaffers soos ESKOM en die Departement Waterwese, ens.
Kontakbesonderhede
Tharina van der Walt (x 99 4411)
Naamborde en Numering
Hooffunksie
- Verskaf dienste wat betref interne en eksterne aanwysingsborde en numering van fasiliteite
- Eksterne naamborde sluit in:
- Kampusuitlegkaarte, gebounommers, aanwysingsborde
- Interne naamborde sluit in:
- Vertreknommers, aanwysingsborde in geboue (departemente, funksies en personeellede
Skakel na prosedure en vorms:
Kontakbesonderhede
Neo Segwe (x 99 2744)