Eetsaal

Dennepark, in samewerking met NWU Sports Village bied ‘n verskeidenheid etes aan individue, sowel as groepe en ons maak voorsiening aan elke gas se behoefte.

  • Ontbyt
  • Middagete of middagete pakkies
  • Aandete

Groeps maaltye:  Kontak gerus vir Lourika Moore by Lourika.Moore@nwu.ac.za vir ‘n kwotasie

Die eetsaal is beskikbaar vir funksies en het ‘n kapasiteit van maksimum 100 gaste.