Dear Colleagues

Please take note that there will be maintenance done on the firewall infrastructure of the NWU on Tuesday, 16 August from 20:00 to 21:30. We don't expect any downtime, but internet related services might be affected during this time.  Thank you for your understanding.

Regards
Information Technology

Goeiedag Kollegas 

Neem asseblief kennis van onderhoudswerk wat gedoen gaan word op die NWU se brandmuur infrastruktuur op 16 Augustus vanaf 20:00 tot 21:30. Alhoewel geen aftyd voorsien word nie, kan internet-afhanklike dienste gedurende hierdie tyd beïnvloed word.

Dankie vir u geduld.

Vriendelike groete
Inligtingstegnologie