Die POK Saal (C6)

Oorsig

Die POK Saal is geleë in die Onderwysfakulteit, gebou C6. Die lokaal word gebruik as klaskamer, maar kan ook gebruik word vir kleiner teaterproduksies en musiek opvoerings. Die lokaal kan tussen 350 tot 400 persone akkommodeer en is toegerus met ʼn verhoog. 

Kaartjie Besprekings:

  • Besprekings van kaartjies kan aanlyn gedoen word via www.artema.co.za/buy-tickets
  • Vir enige navrae rakende kaartjies kontak: 018 299 2844 / nwu-arts@nwu.ac.za
  • Kaartjies kan ook "uit die hand" verkoop word, of by die deure - vir u eie verantwoording. 

Lokaal verhurings:

Vir enige navrae rakende die beskikbaarheid, tariewe en dienste van die Heimatsaal, kontak gerus vir Llewida May: 018 299 2844 / 13157094@nwu.ac.za.

Algemene Inligting:

  • Sitplek: 350 – 400 (nie bespreek)

  • Aantrekkamers: Nee

  • Verhoogligte: Nee (Tegniese toerusting kan gehuur word by Alabama Produksie  018 299 2840)

  • “Foyer”: Nee

  • Kombuis: Nee

    ​​

 

 

  • Kos toegelaat: Ja

  • Projektor: Nee (Tegniese toerusting kan gehuur word by Alabama Produksie  018 299 2840)

  • Basiese klankstelsel: Ja

  • Klavier: Ja

Waar is ons?