Indien meer as een persoon ’n klagte aan ons wil rig, moet elke persoon ’n aparte vorm invul. Persoonlike Besonderhede Volle name * Van * Noemnaam * Titel * - Select -MnrMeMevDrProf Wie is jy? * - Select -WerknemerStudentAnder Indien ander, spesifiseer asseblief * Personeel-/Studentenommer Werksplek/Kampus * - Select -MafikengkampusPotchefstroomkampusVaaldriehoekkampusInstitutionele KantoorAnder Indien ander, spesifiseer asseblief * Geslag * - Select -ManlikVroulik Ras * - Select -SwartBruinWitAsiërIndiërAnder Indien ander, spesifiseer asseblief * Kontakbesonderhede E-posadres * Selfoonnommer * Kantoor telefoonnommer Huis telefoonnommer Faksnommer Klagte Beskryf asseblief presies wat gebeur het. Sluit alle inligting in, maar wees so bondig as moontlik. * Op watter datum het dit gebeur? * Month MonthJanFebMarAprMayJunJulAugSepOctNovDec Day Day12345678910111213141516171819202122232425262728293031 Year Year2020202120222023 Gebeur dit steeds? * - Select -JaNee Waar het dit gebeur? * Weet u watter reg(te) in die Handves van Regte geskend is of word? * - Select -JaNee Indien u weet, verstrek asseblief die reg(te). * Weet u wat die volle naam/name, van(ne) van die persoon/persone, die vereniging of organisasie is wat hierdie regte geskend het? * - Select -JaNee Indien ja, verstrek asseblief. * Het u die kontakbesonderhede van diegene wat in bogenoemde vraag genoem word, indien bekend? * - Select -JaNee Indien ja, verstrek asseblief. E-posadres Selfoonnommer Kantoor telefoonnommer Huis telefoonnommer Indien die naam/name van die persoon/persone wat u menseregte skend, onbekend is, verskaf asseblief soveel moontlik besonderhede oor hom/haar/hulle, of verstrek al die inligting wat aan u bekend is oor die persoon/persone * Het enigiemand gesien of gehoor wat gebeur het? (Slegs persone wat werklik eerstehands gesien of gehoor het – getuies.) * - Select -JaNee Indien ja, voorsien die besonderhede: Volle name * Van * Selfoonnommer * E-posadres Kantoor telefoonnommer Is die saak al aan enigiemand anders gerapporteer? - Geen -JaNee Indien ja, aan wie? * Is enige stappe gedoen deur die persoon/persone, die vereniging of organisasie (by wie hierdie saak aangemeld is) om hierdie saak op te los? * - Select -JaNee Indien ja, beskryf die stappe * Watter uitkoms meen u of verwag u om as gevolg van hierdie klagte te bereik? * Dui asseblief aan wat u graag met hierdie klagte wil bereik en die remedie wat gesoek word. Sou u bereid wees om teen die persoon/persone, die vereniging of organisasie wat u regte geskend het, te getuig? * - Select -JaNee Neem asseblief kennis dat, sou u nie bereid wees om te getuig nie, die NWU se Menseregtekomitee moontlik nie ’n aanbeveling kan maak ten opsigte van formele stappe wat teen die persoon/persone, die vereniging of die organisasie wat betrokke is, gedoen kan word nie. Sodanige aanbevelings kan bemiddeling en dissiplinêre optrede insluit. Het u ’n tolk nodig wanneer u enige verrigtinge, ondersoeke of moontlike verhore bywoon? * - Select -JaNee Indien ja, verstrek die taal asseblief * - Select -AfrikaansEngelsSetswanaSesothoAnder Indien ander, spesifiseer asseblief * Leave this field blank CAPTCHA Hierdie vraag is om te bepaal of jy 'n menslike besoeker is en om outomatiese spam-indienings te voorkom. What code is in the image? * Stuur