Tsela-opleiding, -hulpbronne en -ondersteuning

Tsela

Welkom by die Tsela-opleiding, -hulpbronne en -ondersteuningsblad. Ons bladsy sal verdere inligting verskaf oor Tsela-opleidingsgeleenthede, Tsela-hulpbronne beskikbaar vir ondersteuning en kontakinligting vir verdere ondersteuning.

Tsela-opleidingsgeleenthede

Tsela-opleiding kan op twee maniere geskied: eie tempo of bywoning van ʼn virtuele opleidingsessie wat deur die Tsela-span aangebied word. Sien asseblief verdere besonderhede om die Tsela-opleidingsgeleentheid van jou keuse by te woon.

 

Selfgedrewe opleiding

Virtuele sessies aangebied deur die Tsela-span

Tydsraamwerk

20 min

45-60 min

Stappe om te volg

  1. Voltooi die Tsela-gebruikersregistrasievorm.
  2. Kyk die Tsela-video's
  3. Gebruik Tsela.

 

  1. Voltooi die Tsela-gebruikersregistrasievorm
  2. Voltooi die Tsela-opleiding-inskrywingsblad
  3. Een van ons spanlede sal die Tsela-opleidingsinligting aan u deurgee.
  4. Woon opleiding by 15 minute.
  5. Gebruik Tsela.

Tsela-hulpbronne

Klik hier vir toegang tot Tsela

Kyk asseblief na die volgende inligting en hulpbronne wat beskikbaar is vir gebruik.

Aflaaibare hulpbronne

Tsela support

Vir tegniese bystand en ondersteuning, kontak asseblief vir Mnr Xolani Boqo.