Testimonials

POSITIVE FEEDBACK

 

Prof. Christa Rautenbach picture

 

“Vergun my asb die geleentheid om die Migration Team te bedank vir hul hulp tot 12 uur gisteraand en weer vanaf vanoggend 7 uur om die migrasie na Outlook te doen. Die span het ook baie geduldig gebly ten spyte van my baie vrae en onkunde en met alles gehelp. Dit is werklik toewyding wat ek baie waardeer en raaksien. Ek voel nou aansienlik rustiger en kan begin om die program onder die knie te kry."

PC School of Law Undergraduate Studies

Place Holder

 

Ek wil jou en jou span sommer gelukwens met great diens. Jacques Piennaar het “above & beyond” gegaan met die onboarding proses van Groupwise na Outlook.  Ek was net beskikbaar na ure, hy het een aand 20:00 my gehelp met die hele proses en daarna nog paar keer ondersteun, selfs oor naweke! Ek waardeer die moeite onsettend baie!!! Julle KOOK!   Well done aan jou en jou span, wil sommer net baie dankie se!

Watch this space

Place Holder

 

I am writing to express my sincere gratitude for the excellent service received from Jacques. His friendly and professional customer service, coupled with his dedication to ensuring the resolution of technical challenges – are highly appreciated and commendable. Not only is he quite knowledgeable, but he is also patient in helping the client understand and eventually resolve the challenges.

It is an absolute pleasure to have colleagues like Jacques – he is, in my view, a great asset to NWU and his work is commendable.

 

Watch this space

Place Holder

 

Dankie, vir julle reusetaak en ongelooflike vriendelike en professionele hulp om ons almal met die migrasie help. Ons werk baie lekker met Outlook.

Sterkte met die finale fase. Ek glo alles sal goed verloop.

Watch this space