Om maar net 'n paar projekte te lys

Maths Whartels

'n Bordspeletjie en toepassing om wiskunde prestasie te verbeter.

 

Vanuit haar navorsing, het dr. Petro Erasmus ‘Maths Whartels’ geskep om leerders se wiskunde prestasie te verbeter.

Dit sluit tegnieke in speelterapie in, soos bordspeletjies, sowel as ‘n toepassing om leer en begrip te optimaliseer.

‘The Royal Academy of Engineering’ het ‘n onderhoud met Petro gevoer oor haar uitvinding.

Lees die volle onderhoud hier.

 

Moonshine Reflekterende vee-spuitverf

Noordwes inwoner se uitvinding: 'Reflekterende vee-spuitverf' genomineer vir 'n moontlike toekenning!
 

 

Green Coal: NWU Navorsing Projek

'n Alternatiewe energiebron wat tot groot voordeel kan wees vir Suid-Afrika se onstabiele elektrisiteitsvoorsiening.

TRADE: Handel en Ontwikkeling Navorsingsentiteit

You-Tube-video van die TRADE-DSM Innovasie wat ontwikkel en gekommersialiseer is met behulp van die TTIS afdeling.

Sonkar

 

CFAM Tegnologieë

 

Jonker Sailplanes

 

HySA

 

Pheroid Tegnologie

 

CTexT 

Wetenskap Sentrum