Ons spog met verskeie tegnologieë wat gereed is om bemark te word. Vir verdere inligting, kontak gerus vir  TechTransfer@nwu.ac.za of by 018 299 4533.

Hier is sommige van die beskikbare tegnologieë:

Digitale Gesondheidsondersoek

Ventilasie Moniteringstelsel

Voertuigoorlading Bestuurstelsel

Proses vir verbeterde voorafvermindering van Chromiet

'n Stelsel en metode om toetsuitslae te lewer

Foto-Sensitiewe Elektrochemiese verbindings

Kroniese stres- en beroerte voorspeller

RED Grow Plant Beskermende Bedekking

Gereed-om-te-eet Pasta