Die gesondheidsentrum is ’n primêregesondheidsorg-eenheid wat noodsaaklike gesondheidsorgdienste aan studente en personeel van en besoekers aan die NWU bied. 

 

Mafikengkampus

Gebou B6

Maandae tot Vrydae: 08:00–16:30 

Konsultasies vanaf: 08:30–15:30

 

 

Potchefstroomkampus

Gebou E16, Joostestraat, Hoofkampus

Maandae tot Donderdae: 07:45–16:15 

Konsultasies vanaf: 08:30–16:00

 

 

Vaaldriehoekkampus

Gebou 25, Hendrik van Eck Boulevard 

Maandae tot Vrydae: 08:30–16:00 

Konsultasies vanaf: 08:30–16:00