Voorleggings is welkom vanaf enige kunstenaar, hetsy individueel of samewerkend. Groepvertonings is ook welkom.

Voorleggings vir uitstalings moet digitaal ingedien word, bestaande uit 'n kunstenaarstelling, voorbeelde van die werk voorgelê asook 'n kunstenaar-CV. 

Stuur voorstelle aan Amohelang.Mohajane@nwu.ac.za.

Alle voorleggings is onderhewig aan die Komitee se goedkeuring.